![]() Musiek is nog altyd my herder, goddank vir klank!!! ![]() Wat ons wel kan doen is om so drie lede van ons geheime ondergrondse Facbeook beweging vir die waardering vir Afrikaanse musiek wat nie poeskak is nie, se quotes met julle te deel.Įk het gisteraand vd 1ste keer “Goue Graal” in my ore kon druk – dis die mees naakte, welkome & gatskoppende Afrikaans wat ek in ‘n LANG tyd gehoor het.ĭankie vir die briljante vibe, en dat Afr weer opwindend klink. Dis amazing wat mens kan vermag met tyd tot jou beskiking gedurende lockdown en about fokoal anders nie. Neil is in essence eintlik ‘n moerse storieverterller, so dis ‘n lekker poelang storie om te lees. ![]() Daarom dat ons onder die video sommer Neil se eie woorde oor die aangeleentheid hier op Watkykjy verewig. Dis genuine nogal ‘n epic Arikaanse art piece om die minste te sê, so whatever ons gaan probeer toevoeg of toeken aan die music video, short movie, fliek of wat jy dit ookal wil noem, sal dit nie regtig volle justice doen nie. Ons het julle verlede week vertel dat iets absoluut befok en groot uit die pen van akteur en klaarblyklik nou ook topklas musikant, Neil Sandilands, se pen op pad was.
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorWrite something about yourself. No need to be fancy, just an overview. ArchivesCategories |